Meesleuring

Meesleuring (ook saamsleuring of saamsleping genoem; Engels: entrainment) is die proses waar die snelheid van stof A veroorsaak dat stof B, wat in stof A is, ook in daardie rigting beweeg. 'n Mens kry die volgende voorbeelde van meesleuring:

  • Vloeistof wat vastestof meesleur: Wanneer water oor grond vloei, sal die snelheid van die water van die gronddeeltjies optel en saamsleur.
  • Gas wat vloeistof meesleur: Wanneer stoom wat opwaarts vloei se snelheid hoog genoeg is, sal dit druppels wat in die stoom is ook opwaarts saamgesleur.
  • Gas wat vastestof meesleur: Netso kan 'n gas ook vastestofdeeltjies saamsleur.

Meesleuring word beïnvloed deur:

  • Snelheid van vloeier
  • Digtheid van die vloeier en partikel
  • Grootte van partikel
  • Viskositeit van vloeier

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy